laerskool goedehoop amptelik open day 2026

Laerskool Goedehoop Amptelik Open Day 2026

By Laerskool Goedehoop leer ons kinders om vas te staan in hul stewels en met hoop vorentoe te stap. 🥾🌵
Ons leer, bemoedig, ondersteun en lei, vier nuuskierigheid en kreatiwiteit, en pak elke kind se saalsak vol HOOP en VEERKRAGTIGHEID.
’n Anker wanneer dit rof raak, ’n springbord wanneer drome begin galop. 🐎✨
Laerskool Goedehoop – Waar klein spore groot paaie word!
Date
05 Jun 2026
Expired!
Time
2:30 pm - 6:00 pm
Labels
Secunda
Location
Laerskool Goedehoop Amptelik
c/o Stanford and Mauch Street, Secunda, South Africa
Website https://laerskoolgoedehoop.co.za/
Phone +27 17 634 7722
Category
Organizer
Laerskool Goedehoop Amptelik
Laerskool Goedehoop Amptelik
Phone +27 17 634 7722
Email admin@laerskoolgoedehoop.co.za
Website https://www.facebook.com/laerskoolgoedehoop

Leave a Reply

Follow by Email
Instagram