BabaGim 2 Ferm Grondslag
Mamma/pappa en baba is welkom om by BabaGim 2 aan te sluit wanneer baba *6 weke en ouer is – Dit maak BabaGim 2 Ferm Grondslag ideaal vir die ouer op kraam-/ouerskapsverlof!
Hierdie program sluit ‘n 1-uur klas, een keer per week, vir 5 agtereenvolgende weke in.
In slegs 5 weke, sal jy leer om:
• Baba van kop tot tone te masseer om: Baba te onstpan, met baba ‘n band te vorm, die tassintuig te stimuleer en baba se totale senuweestelsel te kalmeer.
• Baba se sintuie te ontwaak volgens die natuurlike volgorde van sensoriese ontwikkeling: aanraking, (die sin vir) beweging en balans, reuk, smaak, gehoor en sig.
• Magie-tyd lekker te maak en die kleintjie se spiere te versterk – dit verseker dat baba tydens wakkertye aktief is en goed beweeg!

Jy sal die program afsluit met die aller-fraaiste BabaGim-gradeplegtigheid!
BabaGim 2 rus jou kleinding toe om te beweeg, verken, spierkrag op te bou en vaardighede te verfyn. BabaGim 2 is uitsekende voorbereiding vir die bereiking van groot motoriese mylpale!
*6 Weke word bereken vanaf 40 weke, nie die geboortedatum nie.
AARD VAN DIE KLASSE
Dit is ‘n informele en interaktiewe program. Ouers en babas sit deurgaans op die vloer – gemaklike drag word aanbeveel. Die klasse sluit teoretiese en praktiese sessies in en vrae is welkom.

DEELNEMERS ONTVANG
Klasnotas en ‘n bywoningsertifikaat.
Klasnotas en ‘n bywoningsertifikaat.
KLIËNTETERUGVOER
Is hier beskikbaar: https://babygym.co.za/testimonials-babygym-2/

SLUIT BY ONS AAN
Datum: 22 Julie 2026
Tyd: 10uur
Adres: 24 Robertson Str
Koste: R 1 450
Registreer voor: 15 Julie 2026
Datum: 22 Julie 2026
Tyd: 10uur
Adres: 24 Robertson Str
Koste: R 1 450
Registreer voor: 15 Julie 2026
OM TE REGISTREER
1. Voltooi asseblief die registrasievorm hier:
https://babygym.co.za/babygym-client-babygym-2-firm-foundations/?date=22-07-2026&time=10:00%20AM&email=christi.damon@babygym.co.za

2. Betaal die registrasiefooi om die bespreking te bevestig:
Sodra Registrasie vorm voltooi is sal ‘n Faktuur per epos gestuur word.

BEPALINGS EN VOORWAARDES
https://babygym.co.za/babygym-terms-and-conditions/

Indien jy enige vrae het, kontak asseblief vir:
Christi Damon 076 577 4434 of christi.damon@babygym.co.za