Charl du Plessis Trio – Bach & Beatles
Charl du Plessis Trio – BACH & BEATLES
The Charl du Plessis Trio continues to innovate, astonish, and refine their art of crossover. In Bach & Beatles, iconic hits such as Yesterday, Hey Jude, and A Hard Day’s Night are set alongside the timeless music of J.S. Bach, including the Toccata in D, Air, and Jesu, Joy of Man’s Desiring. In the hands of the Charl du Plessis Trio, similarities and contrasts between these diverse styles are highlighted through fresh arrangements in swing, blues, and bossa nova. The musical experience delivered by this ensemble offers music of international standard and entertainment for the classical connoisseur.
Die Charl du Plessis Trio bly altyd vernuwe, verbyster en verfyn aan hulle kuns van crossover. In Bach & Beatles word die bekendste treffers soos Yesterday, Hey Jude en A Hard Day’s Night teenoor die immergroen musiek van JS Bach gestel met die Tokkate in D, Air en Jesus Bron van al my Vreuge. In die hande van die Charl du Plessis Trio word ooreenkomste en kontraste in hierdie uiteenlopende style beklemtoon in nuwe verwerkings van swing, blues en bossa nova. Die musikale belewenis van hierdie ensemble sorg vir musiek van internasionale standaard en vermaak vir die klassieke connoisseur.