DIE WESTVAAL DIKSTE BALJAAR – Laerskool Nelspruit
Laerskool Nelspruit vier 110 jaar en die Behou & Bou NPO nooi jou uit na die GROOTSTE fees van die jaar!
Alle Laerskool Nelspruit-leerders kry vir slegs R50 toegang tot die REUSE OPBLAAS-SPEELPARK vir die hele dag én toegang tot die aand se vertonings! (Leerders se kaartjies moet nie aanlyn gekoop word nie.)
Kom geniet ’n dag vol pret, musiek, talent en feesvieringe saam met die hele Nellies-gemeenskap!