in my lewe – mathys roets

In my Lewe – Mathys Roets

Mathys Roets – In my lewe
Mathys stel sy eerste CD, Nokturne – Die musiek van Koos du Plessis, vry in 1995.
Dit is nou 30 jaar later en elke CD of DVD wat daarna vrysgestel is verteenwoordig iets persoonliks, maar ook universeel vir die luisteraar. Die lied “In my Lewe” het ‘n boodskap vir elkeen van ons en gee ‘n gevoel van bekendheid. Kom reis saam met Mathys. Vanaf Koos, Cohen, Diamond tot Fluister, Droomvrou en In my lewe.
‘n Reis vir almal.
Date
27 Mar 2026
Expired!
Time
7:00 pm - 9:00 pm
Labels
Secunda
Location
Umuzi Teater - At Lake Umuzi , Secunda
1 Kiewiet St, Secunda, 2302
Website https://lakeumuzi.co.za/
Phone +27 17 631 3506
Category
Organizer
Umuzi Teater - At Lake Umuzi , Secunda
Umuzi Teater - At Lake Umuzi , Secunda
Phone +27 83 657 5411
Email alma@lakeumuzi.co.za
Website https://www.facebook.com/profile.php?id=61577037421260
Other Organizers

Leave a Reply

Follow by Email
Instagram