knipmesbraai

Knipmesbraai

Jaarliks skop ons af met ons bekende Knipmesbraai en volgende jaar vind dit plaas op 29 Januarie 2026. Die manne wat hierdie funksie in die verlede bygewoon het sal getuig dat hierdie ‘n geleentheid is om nie te mis nie. Volgende jaar gaan ons vermaak word deur die uitstekende GP van Rhede van Oudshoorn. Nie net is hy vlymskerp met sy sêgoed nie, hy en sy orkes maak ook uitstekende musiek. Hierdie gaan ‘n aand wees om te onthou, moet dit nie misloop nie!
Voltooi die skakel om te registreer:
https://forms.gle/VqAYj9T28STSEuNx7
Date
29 Jan 2026
Expired!
Time
5:00 pm - 9:00 pm
Labels
Secunda
Location
Laerskool Goedehoop Amptelik
c/o Stanford and Mauch Street, Secunda, South Africa
Website https://laerskoolgoedehoop.co.za/
Phone +27 17 634 7722
Organizer
Laerskool Goedehoop Amptelik
Laerskool Goedehoop Amptelik
Phone +27 17 634 7722
Email admin@laerskoolgoedehoop.co.za
Website https://www.facebook.com/laerskoolgoedehoop

Leave a Reply

Follow by Email
Instagram