ng kanonkop golf dag

NG Kanonkop Golf Dag

Sluit by ons aan vir ’n heerlike dag van gholf, kuier en gemeenskap by ons jaarlikse Gholfdag. Hierdie spesiale geleentheid bring vriende, besighede en die gemeenskap bymekaar vir ’n goeie doel.

Date
11 Sep 2026
Time
8:00 am - 5:00 pm
Labels
Middelburg
Location
Middelburg Country Club
75 Eeufees St, Clubville, Middelburg, 1050
Website http://www.midgolf.co.za/
Organizer
NG Kerk Kanonkop
NG Kerk Kanonkop
Phone +27 13 282 4433
Email ngmidkanon@telkomsa.net
Website https://www.ngkerkkanonkop.com/

Leave a Reply

Follow by Email
Instagram